Jaco Jacobs

Stacks Image 21
Kunswedstryde en eisteddfods is deesdae sinoniem met Jaco Jacobs se prettige rympies vir kinders. Kom ontdek hoe wurms met tamatiesous smaak, rap in die klas saam met juffrou Bekker, en vind uit waarom dit fantasties is as jou huiswerk wegvlieg!

Jaco se rympiebundels is groot pret – en ’n moet vir elke kind se boekrak!

Het jy geweet?

"Dit is nie 'n boek nie!" en "Moenie hierdie boek eet nie!" bevat elkeen 366 verskillende rympies!