Jaco Jacobs

Lees is pret saam met Krok en Dil!

Dié prettige leesreeks is nie net daarop gemik is om beginnerlesers klank-vir-klank te leer lees nie, maar sal hulle ook lekker laat skater van die lag.

Krok is ’n krokodil wat hou van kosmaak, lees en brei. Sy beste maat, Dil, is ’n groen komkommertjie wat mal is oor grappies, konsert hou en avontuur.

Agterop elke boek is ’n QR-kode waarmee jy ekstra aktiwiteite soos begripsvrae, speletjies, liedjies en rympies kan ontsluit.
Stacks Image 32
Stacks Image 35
Stacks Image 37
Stacks Image 39
Stacks Image 41
Stacks Image 43
Stacks Image 46
Stacks Image 48

Did you know?

The series is also available in English as Croc and Pickle!