Jaco Jacobs

Min dinge is so lekker soos om ’n reeks stories oor jou gunstelingkarakters te lees! Jaco het oor die jare ’n hele klomp onvergeetlike reekse geskep!

Klik op die skakels om meer uit te vind.

Het jy geweet?

Zackie Mostert woon in Granaatstraat. Toe Jaco 'n kind was, het hulle in Jacobsstraat gebly - hy was Jaco Jacobs van Jacobsstraat!