VIR TIENERS


Topverkoper-boeke soos Suurlemoen!, Perfek en Vis & tjips het van Jaco een van die gewildste tienerboekskrywers in Afrikaans gemaak.
 
    
 
   
 
* Suurlemoen!
* Perfek
* Virus
* Vis & Tjips
* Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word
* 'n Goeie dag vir boomklim
 
 
TANIA BRINK
(Kan jy raai waarom hierdie gewilde skrywer se boeke op Jaco se webtuiste verskyn? Sjuut, dis 'n geheim ...)
 
    
 
* Liefde laat jou Rice Krispies anders proe
* Ouens is nie pizzas nie
* My hart is vol graffiti
* Al die meisies hou van Divan Louw
* My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref
* Wian Verwey het 'n crush op my
 
AANDAG, ONDERWYSERS!
 
Perfek en Vis & Tjips is goedgekeur vir die KABV (CAPS). Spesiale skooluitgawes van albei boeke is beskikbaar, met volledige opsommings en vrae oor elke hoofstuk agterin.