PRENTEBOEKE


Maak jou gereed vir hope kleuterpret met lekkerlagboeke uit die pen van Jaco Jacobs!


Die volgende boeke vir kinders van 3-7 jaar oud het uit Jaco se pen verskyn: 
 
* Die beste toebroodjie
 
* Liewe land, 'n olifant!
 
* Bertus soek 'n boek
 
* Madelief, moenie!
 
* Die Teddiebeerbus en ander rympies
 
* Slaaptyd, Matilda
 
* Haasmoles
 
* Oempakadoempa: Rympies vir pret en plesier
 
* Waarvoor is seerowers bang?
 
* Holderstebolder: Rympies vir rakkers
 INTERAKTIEWE STORIEPRET!
 
 
Arrrr! Jaco se bekroonde prenteboek Waarvoor is seerowers bang? is nou ook as 'n interaktiewe boeke-app te kry - propvol animasie, musiek en speletjies!
 
 
 
LEKKER KINDERLIEDJIES
 
Die sangeres Anna Davel het van Jaco se mooiste kinderverse getoonset op die CD getiteld In die land van Kammalielie. Perfek vir slaaptyd of vir langpad ry!