TOEKENNINGS

ATKV-kinderboektoekennings:
Liefde laat jou Rice Krispies anders proe (2004)
Pretpark (2005)
Nag van die monsters (2006)
My ouma is ín rock-ster (2006)
* Ouens is nie pizzas nie (2008)
Die spookperd (2008)
Totsiens, Sugarplum (2008)
Danie Dreyer se dinosouruseier (2008)
Liewe land, ín olifant! (2009)
Middernagfees (2010)
* Perfek (2010)
Harlekyn (2011)
My hart is vol graffiti (2012)
Haasmoles (2012)
Waarvoor is seerowers bang? (2013)
Kinderspeletjies (2013)
Al die meisies hou van Divan Louw (2013)
Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla (2014)
Rivierperde (2014)
Wian Verwey het 'n crush op my (2015)
Moenie die knoppie druk nie (2016)
My ouma is 'n filmster (2016) 

Alba Bouwerprys 2007 vir Wurms met tamatiesous
CP Hoogenhoutmedalje 2006-2007 vir Wurms met tamatiesous
Maskew Miller Longman-letterkundeprys vir Verneukpan (2008)
IBBY-erelys: Suurlemoen!
Elsabe Steenbergprys vir vertaalde kinderliteratuur vir Willemien en die Geel Kat
IBBY-erelys vir vertaling: Willemien en die Geel Kat
SAVI-prys vir vertaling: Willemien en die Geel Kat
NB/KleinB-skryfkompetisie 2009: Wenner met Harlekyn
kykNET/Rapport-boekprys 2016 (filmkategorie) vir 'n Goeie dag vir boomklim

HET JY GEWEET?
Die ATKV-kinderboek-toekennings word nie deur grootmense aangewys nie - kinders kies self die wenboeke!