Jaco Jacobs

RYMPIES

Kunswedstryde en eisteddfods is deesdae sinoniem met Jaco Jacobs se prettige rympies vir kinders. Kom ontdek hoe wurms met tamatiesous smaak, rap in die klas saam met juffrou Bekker, en vind uit waarom dit fantasties is as jou huiswerk wegvlieg!

Jaco se rympiebundels is groot pret – en ’n moet vir elke kind se boekrak!
Stacks Image 9
Stacks Image 12
Stacks Image 15
Stacks Image 18