VIR TIENERS
Jaco se gewilde tienerboeke soos Suurlemoen!, ’n Goeie dag vir boomklim, Vis en tjips en Perfek word nie net wyd by skole voorgeskryf nie, party is selfs al oorsee vertaal en tot rolprente verwerk.
Tekkies is ’n splinternuwe grafiese roman uit Jaco se pen, met fantastiese strokies-illustrasies deur Alistair Ackermann. Die inspirasie vir die boek was Jaco se eie paar knalbont drafskoene!