Jaco Jacobs

VIR JONG LESERS

Welkom in die verbeelding van Jaco Jacobs! Hier kan jou oupa in ’n zombie verander, jy kan avonture in ’n betowerende boekwinkel beleef, ’n ruimtewese kan onverwags in jul swembad plons, of ’n rofstoeier kan ’n week lank jou persoonlike lyfwag word …

Jaco se boeke vir jong lesers wissel van prettige lekkerleesstories soos Draakasem en Max die masjien, tot asemwegslaan-avonture soos Die boekwinkel tussen die wolke en Oupa Zombie.
Stacks Image 9
Stacks Image 12
Stacks Image 15
Stacks Image 18
Stacks Image 21
Stacks Image 24