Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige leesreeks is nie net daarop gemik is om beginnerlesers klank-vir-klank te leer lees nie, maar sal hulle ook lekker laat skater van die lag.
Krok is ’n krokodil wat hou van kosmaak, lees en brei. Sy beste maat, Dil, is ’n groen komkommertjie wat mal is oor grappies, konsert hou en avontuur.
Die reeks is in leesvlakke verdeel.
Vlak 1
1. Krok in die bad
2. My pet is weg!
3. Krok die kok
4. Ek is ’n vis!
5. In die lug
6. Kyk vir my!
7. Waar is die maan?
8. Krok en Dil by die see
9. Krok in ’n boom
10. Die suur sap
Vlak 2
1. Wat doen jy met my boek?
2. Ek wens ek was ’n reus
3. Hier is nie ’n tier nie!
4. Kom ons gaan op reis!
5. Ek hou van blou
6. Krok kan nie fluit nie
7. Help, ek waai weg!
8. Kyk my rooi neus
9. Sneeu! Sneeu! Sneeu!
10. Daar is ’n koei in my tuin
Agterop elke boek is ’n QR-kode waarmee jy ekstra aktiwiteite soos begripsvrae, speletjies, liedjies en rympies kan ontsluit.