Jaco Jacobs

MINKI

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, het hope pret saam. Hulle hou pajamapartytjies, doen oudisies vir die skoolkonsert, reël ’n boekedag en gaan op ’n avontuurkamp.

Dié lekkerleesreeks is perfek vir lesers van 8 jaar en ouer.
Stacks Image 16
Stacks Image 12
Stacks Image 18
Stacks Image 14
Stacks Image 24
Stacks Image 22

Het jy geweet?

Minki se hond se naam is Spaghetti. Lesers wat van die reeks hou, sal nog eendag ontdek waar dié klein karnallie sy naam vandaan kry!