Nie genoeg tyd om 'n boek te lees nie? Geen probleem! Elkeen van die boeke in hierdie reeks bevat sewe kort stories wat jong lesers sal laat skaterlag, ril of gril. Jy kan 'n hele storie sommer in pousetyd of voor slaaptyd lees!
Het jy geweet?
Vroteier is in 2024 met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon.