PROFESSOR FUNGUS
By Einstein se snor!
Professor Fungus
Min dinge is soveel pret as om by professor Fungus se laboratorium te gaan inloer. Daar gaan immers skaars ’n dag verby sonder dat iets ontplof! Bennie en Jenny en die professor beleef hope fantastiese avonture.
Die Professor Fungus-boeke is nou in drie lekker dik omnibusse beskikbaar. Die derde omnibus bevat boonop ’n splinternuwe storie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie!
Die Professor Fungus-boeke is nou in drie lekker dik omnibusse beskikbaar. Die derde omnibus bevat boonop ’n splinternuwe storie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie!


