VIR JONG LESERS


Welkom in die wonderlike węreld van Jaco Jacobs - 'n plek waar jou ouma 'n rock-ster kan wees, 'n goudvis jou huiswerk kan opeet en 'n superhero onverwags in jou tuin kan beland! Hierdie boeke is perfek vir jonger lesers wat van humor, avontuur of grillerige goed hou.
 
 

* Net aliens eet spinasie

* Duskant die doodlyn

* Gevaarlike lopies

* Superheroes vlieg net saans

* My ouma is 'n rock-ster

* Wiskunde gee my maagpyn

* Monstergrappe

* Bertie Blikbrein

* Suzie se superdoeper-sjampoe

* Die probleem met dinosourusse

* Borrels

* Pasop vir die feetjies!

* Middernagfees

* Meneer Monster

* SuperBoetie

* Koebaai, Gorilla
* Viskos
* Groen vingers

 

 

RYMPIES

    

 

Jaco Jacobs se bekroonde rympieboeke is vet pret! En as jy op soek is na iets om by die volgende eisteddfod of kunswedstryd voor te dra, is jy op die regte plek!

 

* Wurms met tamatiesous

* 'n Brulpadda in my tas

* My boetie dink hy's Batman

* Kougom in my hare

* Op die punt van my tong: 80 tawwe tongknopers
* Moenie hierdie boek eet nie! 'n Rympie vir elke dag van die jaar

 

 

FEITEBOEKE


Op soek na inligting vir 'n werkstuk? Of is jy net versot op boeke propvol feite? Jaco skryf saam met Fanie Viljoen 'n reeks fantastiese feiteboeke. Die HOEZIT!-reeks is propvol interessante feite en aktiwiteite vir jong feitevrate.

 
  Klik hier om meer uit te vind oor Zackie Mostert, Professor Fungus, Stalmaats en ander reekse uit Jaco se pen.